Gebaseer op die CAPS onderrig Kwazulu Natal se onderwys department.
Graad R’s doen die volgende vakke:
1. Lewensoorientering
2. Wiskunde
3. Huistaal vaardighede
Pre-Graad R:
Aanleer van korrekte potloodgreep.
Uitbreiding van woordeskat.
Begin van Wiskunde vaardighede |