
Nuwe klas – Persklas Jr (1-2jr)
Alle eer aan God Almagtig wat Port Natal Preprimêr seën met volop kinders.
Ons spog met ‘n splinter nuwe klas!
‘n Personeellid merk op: “Ons is so geseënd, ek ken nie een Preprimêre skool wat so groei nie!”
My antwoord as Hoof was: “Dis omdat Sy Gees lewe tussen die mure van die skool! Alle eer aan ons Koning Jesus.”