Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Mnr. & Mej. Persoonlikheid 2013

Taomi Kleynhans en Ryan du Toit was gekies as Mnr. en Mej. Persoonlikheid tydens die Mnr. en Mej. Pre-Portie deelname. Hulle het vandag elk ‘n sertifikaat ontvang. Geluk julle!010 011 012

FacebookTwitterGoogle+Share