Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Fietsieborg 2018

IMG_1448 IMG_1450 IMG_1452 IMG_1453 IMG_1456 IMG_1457 IMG_1458 IMG_1459 IMG_1462

 

Fietsieborg
Dit was ‘n AWESOME dag gewees. Dankie vir elke ouer wat hul kind gebring het en ‘n spesiale dank vir u teenwoordigheid. Dit was ‘n heerlike oggend.
Dankie vir elke ouer wat my skool gekies het.
Ons het die ongelooflikste bedrag van R19 130 ingesamel.

FacebookTwitterGoogle+Share