
Honde Eenheid kom kuier Aug 2018
Honde Eenheid het ons kom besoek. Hulle het die kleuters vermaak met hul honde en wat hul als kan doen. Dit was ‘n baie...
Read MoreNuwe klas – Persklas Jr (1-2jr)
Alle eer aan God Almagtig wat Port Natal Preprimêr seën met volop kinders. Ons spog met ‘n splinter nuwe klas! ‘n Personeellid merk op:...
Read MoreHemelvaartdag 2018
Port Natal Pre-Primêr peuters, kleuters en onderwysers gee eer aan ons Koning Jesus deur nagmaal te gebruik...
Read MorePaashoed parade 2018
Alle eer aan Jesus ons Koning. Port Natal Preprimêr gedenk Sy kruisiging. Al die kleuters gebruik nagmaal en neem deel aan die...
Read MoreEducate & Fascinate: Body Buzz
Educate & Fascinate het ons kleuters kom leer hoe om ‘n gesonde lyfie te...
Read MoreFietsieborg 2018
Fietsieborg Dit was ‘n AWESOME dag gewees. Dankie vir elke ouer wat hul kind gebring het en ‘n spesiale dank vir u teenwoordigheid. Dit was...
Read MoreSpeelgrond
Ons spog met ‘n opgegradeerde speelterrein. Dit is sielkundig bewys dat indien ‘n kleuter nie voldoende stimulasie...
Read MoreValentynsdag 2018
Preporties geniet altyd Valentynsdag. Almal is vrolik en gekleë in rooi. Elke klassie spog met ‘n spesiale geskenkie vir mamma en...
Read More