Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Waterkaskenades/Water cascades 2021

Posted by on Mar 18, 2021 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

Ons kleuters het pret met allerhande water speletjies!  ‘n Dag wat baie goed afloop en ons kleuters geniet elke oomblik van die dag.  Ons...

Read More

Valentynsdag/Valentines day 2021

Posted by on Mar 18, 2021 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

  Kleuters geniet die dag deur rooi aan te trek en vir hul ouers spesiale geskenkies te maak.  Dis ‘n jolige dag! Children enjoy this day by wearing...

Read More

Hoeddag

Posted by on Aug 22, 2019 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

Ons kleuters en peuters dra hoede vir fondsinsameling projek.  Hulle het dit verskriklik...

Read More

Polisie Honde Eenheid besoek ons skool

Posted by on Aug 22, 2019 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

Honde eendheid onder leiding van konstabel van Staden, doen ‘n demonstrasie om ons meer in te lig oor wat die honde als...

Read More

Sonja & Tjokker kom kuier

Posted by on May 28, 2019 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

  Sonja Herold en Tjokker het by Port Natal Preprimêr kom kuier.  Die Pre-Porties het dit verskriklik geniet.  Vermaak uit die boonste...

Read More

Valentynsdag 2019

Posted by on Feb 20, 2019 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

  Preporties geniet die dag gekleë in rooi en maak oulike geskenkies vir hul...

Read More

Oupa & Ouma dag 2018

Posted by on Sep 25, 2018 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

  Babas & Peuters geniet die oggend saam met hul Oupas en Oumas.  Hulle vermaak die grootouers met konsert, vermaak en spesiale kreatiewe...

Read More

Afrikaans konsert 2018

Posted by on Sep 25, 2018 in Nuus, Voorbladnuus | Comments Off

Ons Gr.R’s(Groenklas), Blouklas & Geelklas neem deel aan ons Afrikaanse konsert, Aspoestertjie & Blink Stefaans.  Kinders is elke jaar so...

Read More