
Buitespel
Buite:
Port Natal Preprimer spog feitlik elke kwartaal met nuwe apparaat wat vertoon word aan ouers.
Ouers moet sien waarvoor hul skoolfonds gebruik word. Gestimuleerde kleuters eksperimenteer produktief. Ons spog juis die kwartaal met ‘n nuwe springmat!