Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Bakkertjie dag

Elke Woensdag kry ‘n kleuter/peuter in elke klassie kans om die kinders te bederf met ietsie lekkers wat hul gemaak, gebak of gekoop het.  Die ander kleuters/peuters kry ‘n muntstuk wat hul dan gebruik om die lekkernye te koop by die bakkertjie.  Die kinders sien elke week baie uit daarna en kan gewoonlik nie wag om ‘n beurt te kry nie.  Dit omskep ook die geleentheid vir ouer en kind om kreatief saam te werk.  Dit is asemrowend om te sien hoe baie moeite ouers doen vir hul kleuters!

FacebookTwitterGoogle+Share