Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Bak-en-brou

Een Vrydag in die kwartaal kry elke klassie ‘n beurt om saam met hul Juffrou te bak en brou.  Dit gee ‘n geleentheid vir die kleuter om fyn-motoriese funksie te ontwikkel en leer hul ook ter selfde tyd hoe om Mamma en Pappa te help in die kombuis.  Kleuters geniet die geleentheid om self hul eie kossies aan mekaar te sit.  Hulle sien gewoonlik baie uit na die eind resultaat en smul heerlik aan hul gebak.  Ons motiveer Ouers om hul kindertjies deel te maak van takies in die kombuis.

 

FacebookTwitterGoogle+Share