
Mnr. & Mej. Persoonlikheid 2013
Taomi Kleynhans en Ryan du Toit was gekies as Mnr. en Mej. Persoonlikheid tydens die Mnr. en Mej. Pre-Portie deelname. Hulle het vandag elk ‘n sertifikaat ontvang....
Read MoreUitstappies
Ons maak ‘n punt daarvan om een maal ‘n kwartaal ‘n spesiale uitstappie te reel vir die kleuters. Ons probeer so min as moontlik ver te ry met die kleuters...
Read MoreBakkertjie dag
Elke Woensdag kry ‘n kleuter/peuter in elke klassie kans om die kinders te bederf met ietsie lekkers wat hul gemaak, gebak of gekoop het. Die ander kleuters/peuters...
Read MoreBak-en-brou
Een Vrydag in die kwartaal kry elke klassie ‘n beurt om saam met hul Juffrou te bak en brou. Dit gee ‘n geleentheid vir die kleuter om fyn-motoriese funksie te...
Read MoreLente Boeresport dag – 14 September 2013
Ons Lente Boeresport dag was die ons skooltjie se groot fondsinsamelings projek vir die jaar. Ons het gevoel dat die Boeresport items meer opwinding sou skep as ons...
Read MoreSkeppende Area
Skeppende Kreatiewe lokaal: Kleuters se skeppende potensiaal word bevorder en fynspierbeheer sowel as handoog koordinasie word ontwikkel deur verf, knip...
Read MoreFantasie Area
Fantasie: Kleuters ontspan en gee hul oor aan rolspel, met ‘n wye verskeidenheid van kostuums. Share
Read More