Afrikaans konsert 2018
Ons Gr.R’s(Groenklas), Blouklas & Geelklas neem deel aan ons Afrikaanse konsert, Aspoestertjie & Blink Stefaans. Kinders is elke jaar so vol selfvertroue en opgewondenheid. Ons spog van feetjies tot prinsesse.